Jona 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep hulle tot die Here en sê: Ag, Here, laat ons tog nie vergaan weens die lewe van hierdie man nie, en bring geen onskuldige bloed oor ons nie; want U, Here, het gedoen na u welbehae.

Jona 1

Jona 1:9-17