Johannes 11:34-37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

34. en gesê: Waar het julle hom neergelê? Hulle sê vir Hom: Here, kom kyk.

35. Jesus het geween.

36. Die Jode sê toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!

37. En sommige van hulle sê: Kon Hy wat die oë van die blinde man geopen het, nie maak dat hierdie man ook nie gesterf het nie?

Johannes 11