Johannes 11:17-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was. En Betánië was naby Jerusalem