Job 37:23-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. Die Almagtige — ons vind Hom nie; Hy is groot van krag, maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.

24. Daarom vrees die mense Hom; almal wat eiewys is, sien Hy nie aan nie.

Job 37