Job 20:28-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. Weggevoer word die opbrings van sy huis — goed wat wegspoel op die dag van sy toorn.

29. Dit is die deel van die goddelose mens van die kant van God en die erfdeel wat vir hom bestem is deur God.

Job 20