Job 12:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) MAAR Job het geantwoord en gesê: Waarlik, ja, julle is die regte mense, en saam met julle sterf die wysheid uit!