Job 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: ’n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad.

Job 1

Job 1:4-17