Jesaja 62:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het gesweer by sy regterhand en by sy magtige arm: Waarlik, Ek sal jou koring nie meer gee dat jou vyande dit eet nie, en uitlanders sal jou mos nie drink waarvoor jy gewerk het nie.

Jesaja 62

Jesaja 62:3-12