Jesaja 43:27-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. Jou eerste vader het gesondig, en jou tolke het teen My oortree.

28. So het Ek dan heilige vorste ontheilig en Jakob aan die banvloek oorgegee en Israel aan beskimpinge.

Jesaja 43