Jesaja 37:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet julle aan Hiskía, die koning van Juda, sê: Laat u God op wie u vertrou, u nie bedrieg nie deur te sê: Jerusalem sal nie in die hand van die koning van Assirië oorgegee word nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:3-15