Jesaja 30:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WEE die opstandige kinders, spreek die Here, wat ’n plan uitvoer, maar dit is nie uit My nie; wat ’n verbond sluit, en dit is nie uit my Gees nie, om sonde op sonde te stapel;

2. wat gaan om na Egipte af te trek, en hulle raadpleeg my mond nie, om toevlug te soek onder die beskutting van Farao en om te skuil in die skaduwee van Egipte.

Jesaja 30