18. In dié dag sal die Here wegneem die sieraad van die voetringe en die sonnetjies en die maantjies;
19. die oorversiersels en die armbande en die sluiers;
20. die hoofversiersels en die voetkettinkies en die pronkgordels en die reukflessies en die towermiddels;
21. die vingerringe en die neusringe;
22. die feesklere en die manteltjies en die tjalies en die handsakkies;