Jeremia 7:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat nie meer gesê sal word: Tofet en die dal van die seun van Hinnom nie, maar Moorddal. En hulle sal in Tofet begrawe, omdat daar geen plek sal wees nie.

Jeremia 7

Jeremia 7:29-33