Jeremia 48:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat vlug vir die vrees, sal val in die kuil; en hy wat uit die kuil klim, sal gevang word in die net; want Ek sal oor hom, oor Moab, bring die jaar van hulle besoeking, spreek die Here.

Jeremia 48

Jeremia 48:38-47