Jeremia 48:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verlaat die stede en gaan woon in die rots, inwoners van Moab! En word soos ’n duif wat sy nes maak oorkant die opening van die afgrond.

Jeremia 48

Jeremia 48:18-35