Jeremia 48:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moab is verwoes, en hulle het opgegaan in sy stede, en sy beste jongmanne het afgegaan om geslag te word, spreek die Koning wie se Naam is Here van die leërskare.

Jeremia 48

Jeremia 48:10-16