Jeremia 44:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat die Here dit nie langer kon verdra weens die boosheid van julle handelinge, weens die gruwels wat julle bedryf het nie. So het julle land dan ’n puinhoop geword en ’n voorwerp van verbasing en van vervloeking, sonder inwoners, soos dit vandag is;

Jeremia 44

Jeremia 44:17-30