Jeremia 44:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die manne wat geweet het dat hulle vroue vir ander gode rook laat opgaan, en al die vroue wat daar staan, ’n groot menigte, en die hele volk wat in Egipteland, in Patros gewoon het, het Jeremia geantwoord en gesê:

Jeremia 44

Jeremia 44:7-18