Jeremia 42:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan die profeet Jeremia gesê: Laat ons smeking tog voor u kom en bid tot die Here u God vir ons, vir hierdie hele oorblyfsel — want ons het as ’n klein klompie uit baie oorgebly, soos u oë ons sien —

Jeremia 42

Jeremia 42:1-4