Jeremia 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS jy jou bekeer, Israel, spreek die Here, bekeer jou tot My; en as jy jou verfoeisels van my aangesig af verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:1-10