1. in die negende jaar van Sedekía, die koning van Juda, in die tiende maand, het Nebukadrésar, die koning van Babel, met sy hele leër na Jerusalem gekom en hulle het dit beleër;
2. in die elfde jaar van Sedekía, in die vierde maand, op die negende van die maand, is in die stad ingebreek —