Jeremia 37:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here, die God van Israel: So moet julle sê aan die koning van Juda wat julle na My gestuur het om My te raadpleeg: Kyk, die leër van Farao wat uitgetrek het om julle te help, sal teruggaan na sy land, na Egipte toe;

Jeremia 37

Jeremia 37:1-8