Jeremia 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die Here het vir my gesê in die dae van koning Josía: Het jy gesien wat die afkerige, Israel, gedoen het? Sy het op elke hoë berg en tot onder elke groen boom gegaan en daar gehoereer.

Jeremia 3

Jeremia 3:1-7