Jeremia 29:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Omdat jý ’n brief in jou naam gestuur het na die hele volk wat in Jerusalem is, en na Sefánja, die seun van Maäséja, die priester, en na al die priesters, met die woorde:

Jeremia 29

Jeremia 29:16-32