Jeremia 26:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het Hiskía, koning van Juda, en die hele Juda hom ooit gedood? Het hy nie die Here gevrees en die Here om genade gesmeek, sodat dit die Here berou het oor die onheil wat Hy teen hulle gespreek het nie? En ons is besig om ons siele ’n groot onheil te berokken!

Jeremia 26

Jeremia 26:10-23