Jeremia 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die vorste van Juda hierdie woorde hoor, het hulle uit die huis van die koning opgegaan na die huis van die Here; en hulle het gaan sit by die ingang van die Nuwe Poort van die huis van die Here.

Jeremia 26

Jeremia 26:3-18