Jeremia 22:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here aangaande Sallum, die seun van Josía, die koning van Juda, wat in die plek van sy vader Josía geregeer het, wat uit hierdie plek uitgegaan het: Hy sal daar nie meer terugkom nie;

Jeremia 22

Jeremia 22:5-17