Jeremia 17:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat my aangaan, ek het my nie onttrek om U as herder te volg nie, en die ongelukkige dag het ek nie begeer nie. Ú weet dit. Wat uit my lippe uitgegaan het, was voor u aangesig.

Jeremia 17

Jeremia 17:12-22