Jeremia 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is my erfenis dan vir My ’n bont roofvoël? Is daar roofvoëls rondom teen hom? Kom, maak al die wilde diere van die veld bymekaar, laat hulle kom om te eet.

Jeremia 12

Jeremia 12:1-10