Hoséa 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al hulle boosheid is byeen in Gilgal, want daar het Ek hulle begin haat weens die boosheid van hulle handelinge; Ek sal hulle uit my huis uitdrywe, hulle nie meer liefhê nie. Al hulle vorste is opstandig.

Hoséa 9

Hoséa 9:7-16