Hoséa 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het sy weer swanger geword en ’n dogter gebaar; en Hy het vir hom gesê: Noem haar Lo-Rugáma, want Ek sal My verder nie meer oor die huis van Israel ontferm deur hulle vergifnis te skenk nie.

Hoséa 1

Hoséa 1:1-11