Hebreërs 13:24-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. Groet al julle voorgangers en al die heiliges. Die wat van Italië is, groet julle.

25. Die genade sy met julle almal! Amen.

Hebreërs 13