Handelinge 9:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Saulus in Jerusalem aankom, het hy probeer om by die dissipels aan te sluit; maar almal was vir hom bang, omdat hulle nie geglo het dat hy ’n dissipel was nie.

Handelinge 9

Handelinge 9:16-30