Handelinge 8:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar sê vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?

Handelinge 8

Handelinge 8:26-37