Handelinge 8:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Petrus sê vir hom: Mag jou geld saam met jou vergaan, omdat jy gedink het om die gawe van God deur geld te verkry.

Handelinge 8

Handelinge 8:12-25