Handelinge 25:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hy nie meer as tien dae onder hulle deurgebring het nie, het hy na Cesaréa afgegaan en die volgende dag op die regterstoel gaan sit en bevel gegee dat Paulus voorgebring moes word.

Handelinge 25

Handelinge 25:3-10