Handelinge 25:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. Maar ek kan niks sekers oor hom aan my heer skrywe nie; daarom het ek hom voor u gebring en veral voor u, koning Agríppa, sodat ek ná die ondersoek iets kan skrywe.

27. Want dit lyk vir my onredelik om ’n gevangene te stuur en nie die beskuldiginge teen hom aan te dui nie.

Handelinge 25