6. wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel;
7. maar Lísias, die owerste oor duisend, het gekom en hom met groot geweld uit ons hande weggeneem
8. en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, ná ondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig.
9. En die Jode het ook saamgestem en gesê dat dit so was.