Handelinge 21:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat egter die gelowiges uit die heidene betref het ons geskrywe en besluit dat hulle niks van dié aard moet onderhou nie, maar hulle net moet onthou van afgodsoffers en bloed en van wat verwurg is, en van hoerery.

Handelinge 21

Handelinge 21:23-33