Handelinge 17:33-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. En so het Paulus van hulle weggegaan.

34. Maar sommige manne het by hom aangesluit en gelowig geword, onder wie ook Dionísius, die Areopagiet, was, en ’n vrou met die naam van Dámaris en ander saam met hulle.

Handelinge 17