Handelinge 15:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n paar dae daarna het Paulus vir Bárnabas gesê: Laat ons teruggaan en ons broeders besoek in al die stede waarin ons die woord van die Here verkondig het, om te sien hoe dit met hulle gaan.

Handelinge 15

Handelinge 15:33-39