Handelinge 10:44-46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

44. En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het.

45. En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is.

46. Want hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God groot maak. Toe het Petrus begin spreek:

Handelinge 10