Handelinge 10:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.

Handelinge 10

Handelinge 10:42-48