Handelinge 1:25-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. om die lot van hierdie bediening en apostelskap te verkry, waarvan Judas afgewyk het om heen te gaan na sy eie plek.

26. Toe werp hulle die lot, en die lot het op Matthías geval; en hy is gekies om saam met die elf apostels te wees.

Handelinge 1