Hábakuk 2:19-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Wee hom wat vir ’n stuk hout sê: Word wakker! vir ’n dooie klip: Ontwaak! Kan hy ’n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is géén gees in sy binneste nie!

20. Maar die Here is in sy heilige tempel — swyg voor Hom, o ganse aarde!

Hábakuk 2