Hábakuk 1:15-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Hy trek hulle almal op met die hoek, sleep hulle in sy net en vergader hulle in sy seën; daarom is hy vrolik en juig.

16. Daarom offer hy aan sy net en laat rook opgaan vir sy seën; want deur hulle is sy aandeel vet en sy spys weelderig.

17. Sal hy daarom sy net uitskud en gedurigdeur nasies doodmaak sonder verskoning?

Hábakuk 1