Génesis 49:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

van die God van jou vader, wat jou help, en met die hulp van die Almagtige wat jou seën met seëninge van die hemel daarbo, met seëninge van die watervloed wat daaronder lê, met seëninge van borste en moederskoot.

Génesis 49

Génesis 49:17-33