Génesis 47:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Josef aan die volk: Kyk, ek het vandag julle en jul grond vir Farao gekoop: daar is saadkoring vir julle, dat julle die grond kan besaai.

Génesis 47

Génesis 47:14-30