Génesis 45:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die gerug in die huis van Farao gehoor word dat Josef se broers gekom het, was dit goed in die oë van Farao en van sy dienaars.

Génesis 45

Génesis 45:14-26