Génesis 42:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Stuur een van julle, dat hy julle broer gaan haal, maar júlle moet in die gevangenis bly. So sal dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as Farao leef, julle is spioene!

Génesis 42

Génesis 42:12-23